Jy Is ’n Bloudruk
Elkeen van ons is ’n bloudruk uit God se hand. Daar bestaan nie iets soos ’n selfgemaakte man of vrou nie. Geeneen het hom- of haarself talentvol, afgerond of intelligent gemaak nie. God het elkeen van ons self geskep. Hy het aan ons gedink en ons vanweë Sy onuitspreeklike liefde gevorm.
God het jou liggaam, verstand en siel gemaak. Hy…
Ons Vader Se Gesig
Ek onthou my pa se gesig. ’n Mens kon dit nie maklik lees nie. Hy was ’n sagte man, maar onversteurbaar en teruggetrokke. As kind het ek dikwels na ’n glimlag of ’n uitdrukking van liefde op sy gesig gesoek. Ons is ons gesig. ’n Frons, ’n nukkerige trek, ’n glimlag en skrefiesoë verraai hoe ons oor ander voel. Ons…
Vergewe!
My vriend Norm Cook het soms ’n verrassing vir sy familie gehad as hy na werk tuisgekom het. Hy sou by die voordeur instap en roep, “Jy is vergewe!” Dit was nie dat familielede hom verontreg het en sy vergifnis nodig gehad het nie. Hy het hulle daaraan herinner dat, alhoewel hulle waarskynlik gedurende die dag gesondig het, hulle deur God se…
Kyk Na Die Wolke
Jare gelede het ek en my seuns op ons rûe gelê en kyk hoe die wolke verbysweef. “Pa,” het een gevra, “waarom dryf wolke?” “Wel, Seun,” het ek begin. Ek was van plan om my uitgebreide kennis met hulle te deel, maar toe raak ek stil. “Ek weet nie,” het ek erken, “maar ek sal vir ons uitvind.”
Die antwoord, het…